Categories

> Foreign Languages > Other Languages

50,000 results were found

Sort by:

Huis van gruwels : My 16 jaar in die Springs-hel (Afrikaans Editi...
by Susan Cilliers

Language

Afrikaans

Pages

Publication Date

August 29, 2019

Product Description
Customer Reviews
Huis van gruwels is die skokkende verhaal van 帽 pa wat alles van sy familie geneem het; maar dit is ook 帽 storie van hoop oor 帽 dapper jong vrou wat uiteindelik geluk en genesing vind.
Vloek (Afrikaans Edition)
by Rudie van Rensburg

Language

Afrikaans

Pages

381

Publication Date

August 27, 2019

Product Description
Customer Reviews
In Rudie van Rensburg se eerste Kassie Kasselman-roman, Slagyster, ontmoet ons vir Carl Bester, gevalle oudspeurder. Slagyster eindig waar hy op vlug gaan n謾 hy geld gesteel het waarop in 鈥檔 dwelmsaak beslag gel錨 is. In Vloek is Carl terug. N謾 鈥檔 dekade word hy skielik gevrywaar van vervolging. Hy kan terugkom na SA 鈥?sy bannelingstatus uitgewis, maar teen 鈥檔 prys. 鈥淥ns vergeet van jou sondes in ruil vir 鈥檔 teenprestasie,鈥?s錨 sy nuwe werkgewer. Hy moet 鈥檔 saak van internasionale belang help ontrafel 鈥?een wat met lyke besaai l錨. Carl se polisiedae l錨 ver in die verlede. Nou sal hy sy skadukant finaal moet afskud en weer soos 鈥檔 volbloedspeurder redeneer om di茅 saak saam met 鈥檔 spul rookies op te los. Sal di茅 berugte rokjagter ook die versoeking weerstaan om betrokke te raak by 鈥檔 beeldskone kollega? En dan is daar die neo-Nazi uit Carl se verre verlede. Gevul met die 鈥渉eilige krag van die F眉hrer鈥?is hy vasbeslote om wraak te neem op die man wat hom agter tralies laat beland het.
Vywervrou: Mirre (Afrikaans Edition) (Vywervrou Trilogie Book 2)
by Chanette Paul

Language

Afrikaans

Pages

547

Publication Date

September 18, 2019

Product Description
Customer Reviews
Hoe kan Mirre haar man - 艍 befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van 艍 disfunksionele gesin? As sy 鈥檔 klag van huishoudelike geweld l錨 sal Andr茅 haar nooit vergewe nie.
喈掂瘑喈曕瘝喈曕瘓 / Vekkai (Tamil Edition)
by Poomani

Language

Tamil

Pages

175

Publication Date

August 01, 2016

Product Description
Customer Reviews
喈氞喈む喈班喈喈┼喁嗋喈班瘉 喈喈?喈む瘈喈班瘝喈曕瘝喈曕瘉喈瘝 喈曕喁堗喈距畷 喈瘉喈む喁?喈掂喈氞喈瘝喈瘉喈曕瘝喈曕瘉喈む瘝 喈む瘑喈┼瘝喈疅喁佮喁?鈥樴喁嗋畷喁嵿畷喁堚€?喈掄喁?喈囙喈曕瘝喈曕喈喁?喈疅喁堗喁嵿喁?喈庎喁嵿喁佮喁?喈班瘈喈む喈喈側瘝 喈ㄠ瘉喈熰瘝喈喈距 喈 喈喈苦喈距喈權瘝喈曕喁堗畷喁?喈曕瘑喈距喁嵿疅喈む瘉. 喈忇喁嵿喈む瘝喈む喈脆瘝喈掂瘉喈瘝 喈氞瘉喈班喁嵿疅喈側瘉喈瘝 喈ㄠ喈班喁嵿喈苦 喈撪喁?喈呧喁堗喁嵿喈苦喁?喈瘉喈班喁嵿畷喈赤瘓喈瘝 喈喁嵿喈苦喁佮喁?喈呧喈編瘝喈編瘓喈む瘝 喈む瘈喈班瘝喈喈┼喈曕瘝喈曕瘉喈瘝 喈氞喁傕畷喈瘝 喈瘑喈距喁佮喈距喈距喈曕瘝 喈曕喈班喈苦畷喈赤瘓喈瘝 喈喁嵿喈苦喁佮喁?喈嗋喈距喁佮喁?喈瘉喈┼瘓喈瘝喈瘉喈曕瘝 喈曕瘑喈距喁嵿疅 喈掄喁?喈ㄠ喈掂喁?喈庎喁嵿喁?喈氞瘑喈距喁嵿喈む瘉 喈囙喁嵿 喈ㄠ喈掂喁堗喁?喈喁嵿喈苦 喈掄喁?喈庎喈苦 喈瘉喈班喈む喈距畷喈掂瘒 喈囙喁佮畷喁嵿畷 喈瘉喈熰喈瘉喈瘝. 喈瘋喈喈?喈庎喁佮喁嵿喁佮喁?喈曕瘒喈赤瘝喈掂喈曕喁?喈囙喈編瘝喈編瘓喈曕瘝 喈曕喈熰瘝喈熰喈側瘉喈瘝 喈瘉喈曕瘝喈曕喈喈距喈掂瘓. 喈掄喁?喈曕喁堗疄喈┼瘝 喈庎喁嵿 喈瘉喈編瘓喈喈側瘝 喈瘋喈喈?喈喈苦喈苦喁?喈呧喈氞喈喁堗喁佮喁?喈呧喈む瘝喈む瘓喈瘉喈瘝 喈曕瘒喈赤瘝喈掂喈曕瘝喈曕瘉喈赤瘝喈赤喈曕瘝喈曕瘉喈曕喈編喈班瘝. 喈囙喁嵿喁佮喈曕喈┼瘝 喈瘈喈む喈? 喈む喈┼瘝 喈掂喈脆瘉喈瘝 喈ㄠ喈側喁嵿喈苦喁?喈瘈喈む喈?喈嗋畾喁嵿畾喈班喈畽喁嵿畷喈赤喈側喈班瘉喈ㄠ瘝喈む瘉喈瘝 喈曕瘉喈脆喁嵿喁堗喁堗喈苦喁?喈瘒喈む喁堗喈苦喈苦喁佮喁嵿喁佮喁?喈掂喈熰瘉喈疅 喈瘉喈熰喈喈?喈掄喁?喈喈苦喁堗喁嵿喁?喈掂喈む瘉喈氞瘝 喈氞喈編瘉喈掂喈苦喁?喈喈瘝 喈喈苦喈苦喁?喈曕瘑喈距喈曕瘑喈距喈瘝喈喈?喈む喈班喈む瘝喈む喈側瘝 喈ㄠ喈班喁嵿喈瘝喈疅喁佮喁?喈喈權瘝喈曕喈瘝 喈庎喈苦, 喈喈班瘉喈む瘉喈掂喈?喈氞瘑喈距喁嵿畷喈赤喈側瘝 喈曕喁堗喁嵿喈熰瘉喈む瘝喈む喁嵿喈熰瘝喈熰喈班瘉喈曕瘝喈曕喈編喁? 喈掂瘑喈編瘝喈編, 喈む瘒喈距喁嵿喈?喈喁嵿喈苦 喈瘉喈脆畷喁嵿畷喈む瘝喈む喈側喈班瘉喈曕瘝喈曕瘉喈瘝 喈氞瘑喈距喁嵿畷喈赤瘓喈む瘝 喈む喁?喈む喈苦喁嵿 喈曕瘉喈班喈距喁?喈喁佮畷喁嵿畷喁佮喁?喈掄喁?喈曕喁堗疄喈┼瘝 喈呧喈編瘝喈編喈┼瘝 喈掂喈赤瘓喈掂瘉喈曕喁堗畷喁?喈曕瘉喈編喈む瘝喈む瘉喈む瘝 喈む喁?喈掂喈氞畷喈┼瘒喈距疅喁?喈ㄠ喈曕喁嵿喁嵿喁佮喁?喈喈曕喁?喈む瘉喈曕瘝喈曕畷喈班喈距 喈夃喁堗喈距疅喈側瘝 喈庎喈掂瘉喈瘝 喈囙喁嵿喈距喈側瘓喈氞瘝 喈氞瘑喈距喁嵿喈側喈瘝. The Novel questions the ethics of the politics of revenge. A classic work with many layers.
Agile Scrum Foundation Courseware - Nederlands (Dutch Edition)
by , Nader K. Rad

Language

Dutch

Pages

332

Publication Date

October 01, 2018

Product Description
Customer Reviews
Dit is een eenvoudige, gemakkelijk te begrijpen gids voor iedereen die het Agility concept en het Scrum framework wil leren.Het behandelt de onderliggende concepten en principes, samen met Scrumrollen en -verantwoordelijkheden, gebeurtenissen, artifacts en schalingsbenaderingen, evenals algemene praktijken en technieken.鉂?In plaats van lof te uiten voor Agility, concentreert het boek zich op het begrijpen van de ware betekenis ervan op een eenvoudige en consistente manier en bekijkt het de soorten projecten waar het werkt en waar dat mogelijk niet werkt. Dit fundament helpt je de weg te vinden in dagelijkse problemen in de echte wereld.鉂?Het boek is een complete gids voor de kern van het Scrum framework, gebaseerd op de Scrum Guide (editie nov 2017). Het behandelt alle rollen en verantwoordelijkheden, events en artifacts, met een korte sectie over het schalen van Scrum.鉂?Er is een hoofdstuk over eXtreme Programming, dat is gebruikt als excuus om een aantal van de belangrijkste Agile-werkwijzen en -technieken, zoals Test Driven Development en Pair Programming, op een ge茂ntegreerde manier te verkennen.鉂?Het vierde hoofdstuk is een overzicht van de DSDM廬 methodiek, dat voornamelijk gericht is op de aanpak en het beheer van scope- en fixed-price contracten op een gestructureerde manier.鉂?In het laatste hoofdstuk is er een overzicht van Kanban en ScrumBan.Dit boek is in lijn met het certificeringsprogramma van EXIN Agile Scrum Foundation.
Soekmekaar (Afrikaans Edition)
by Dana Snyman

Language

Afrikaans

Pages

211

Publication Date

September 09, 2019

Product Description
Customer Reviews
"Ek voel nie meer geborge in my huis op Jacobsbaai nie. Miskien suig 'n huis se mure en dak jou verdriet en verwildering op nes 'n spons water opsuig. My huis treur saam met my. Oor Anette se weggaan. Oor ou sekerhede wat onsekerhede geword het. My huis soek lig. Ek soek lig. Ek moet die binneland in ..." In hierdie boek vertel Dana Snyman van begrafnisse, troues en 'n skoolre眉nie, van sy ma en Katrina en van die Bogosi-familie wat ook sy familie word; stories van hoe ons oor grense heen na mekaar probeer uitreik. Hoe ons mekaar soek maar nie altyd vind nie.
Halsoorkop verlief (Afrikaans Edition) (Romanza)
by Dina Botha

Language

Afrikaans

Pages

156

Publication Date

September 18, 2019

Product Description
Customer Reviews
Toe die klok 12:00 slaan om die nuwe jaar in te lei besluit Annemi Morkel dat sy net een nuwejaarsvoorneme gaan h錨. Dis om halsoorkop verlief te raak. Haar huismaat - Leana - trou oor drie weke en sy is dan die enigste een in hul vriendekring wat nog alleen is.
Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier (...
by Koos A. Kombuis

Language

Afrikaans

Pages

296

Publication Date

May 25, 2014

Product Description
Customer Reviews
Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . .

En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur & getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede.

En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat (鈥檔 bladsy uit die geskiedenis wat n貿g Koos n貿g Yasser ooit wil oorh錨), van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorl錨 . . . van . . . van . . .

O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.
Kammaland (Afrikaans Edition)
by Annelie Botes

Language

Afrikaans

Pages

224

Publication Date

October 01, 2019

Product Description
Customer Reviews
Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 鈥檔 kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder 鈥檔 bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle n謾 vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat d謾lk voorl錨. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook 鈥檔 reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en hul kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-ne毛ntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met 鈥檔 vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.
Loser Kahin Ka: (Hindi Edition)
by Pankaj Dubey

Language

Hindi

Pages

251

Publication Date

December 01, 2013

Product Description
Customer Reviews
Pandey Anil Kumar Sinha (PAKS) comes to Delhi with precisely three things: one, his jaded old trunk, full of sattu and achaar; two, a borrowed dream of becoming an IAS officer from his clerk father; and three, to sleep with a milky-white Punjabi girl.
He hails from one of the most notorious towns of Bihar. In Delhi, he meets three guys who join his dramatic journey鈥攖hey all want to change the country. They all aspire to become IAS officers. They all want to take the 鈥榥ever-seen-before-types dowry鈥?
As expected, they mess up with a very proper college professor. There begins a chase, funnier than Tom and Jerry鈥?
Will the professor find them? Will their dreams ever come true?
Find out in this laughathon full of clich茅s straight from the cow belt of India!

Note: This book is in the Hindi language and has been made available for the Kindle, Kindle Fire HD, Kindle Paperwhite, iPhone and iPad, and for iOS, Windows Phone and Android devices.

Blog - Latest Entries

Roxane Gay 鈥?Difficult Women Review
For avid readers, the advent of the Kindle was a godsend. It allowed them to expand their personal libraries as much as they wanted without worrying about taking up too much space. Along with increasing the potential for library depth, the kindle has also allowed for a more diverse reading taste. You can now take risks on books that you previously wouldn鈥檛 have due to the Kindle eliminating ...

David Foster Wallace 鈥?Brief Interviews with Hideous Men & Girl with Curious Hair Reviews
The technology of the Kindle allows you to carry a library with you wherever you go. And, like a library, your Kindle collection should be vast and diverse. Aside from the New York Times Bestseller list, it can be hard to know which books are worth your time to download. Luckily, the literary cannon spans for generations. Of the most recent generation of literary greats, David Foster Wallac...

Junot Diaz 鈥?The Brief Wondrous Life of Oscar Wao Review
Kindle technology allows you to build an impressive collection of stories without filling shelves upon shelves with books. This convenience makes it possible to experiment with your reading choices without making the commitment to order a book, wait for its arrival, and sticking it on your shelf. I鈥檝e found that the Kindle has made me a much more adventurous reader. With this new-found ad...

Ernest Hemingway 鈥?The Old Man and the Sea Review
As you start to increase your kindle collection, it is wise to download a variety of things to read. And sure, the latest serial novel is a great addition to the collection, but sometimes you need a literary classic. Luckily, there is a plethora of classics to choose from. When it comes to literary classics, there are few authors with a better reputation than Ernest Hemingway. Hemingway, so...

Stephen King鈥檚 On Writing: A Memoir of the Craft
For fans of the suspense and horror genres, Stephen King is a household name. Chances are, if you read the genres at all, your kindles are filled with a novel or two of his. But King鈥檚 prolific career has not stayed within the genre. In fact, one of King鈥檚 greatest efforts came in the form of a nonfiction memoir. King鈥檚 On Writing blends personal memoir and advice on writing craft tha...

More >>

Enter the Kind Reader Monthly Drawing

$25 Amazon.com Gift Card giveaway

There's a daily limit of 3 free e-books that can be downloaded at KindReader.com

澳洲幸运10开奖记录查询